kykNET Op Jou Rekenaar  |  VIDEOGALERY  |  kykNET NETWERK  |  JUKEBOX
7 November
7 November
Vorige Episodes
21 November
14 November
7 Desember
30 November
23 November
16 November
Argief
Vanaand skop ‘n splinternuwe reeks van “Afrika 4x4” af! In die eerste episode pak ons af by die Oranjerus vakansieoord net buite Upington om gereed te maak vir die semi finaal wat vanjaar in die Kalahari gehou word. Ons ontmoet die deelnemende spanne en kyk hoe vaar die ouens met die eerste vier van sestien 4x4 oefeninge waarop hul vernuf getoets gaan word.
 Terug
 
 
Kyk na die Video-hoogtepunte
Besoek ons nuwe Video Galery!
 
Redakteurs Top 10
Kruispad
Jukebox
Roer!
Glam Guru
Binnelanders
Villa Rosa
Doen met 'n Miljoen! 2
Kwêla
Glitterati
Grensoorlog