>> As jy wil stem:
- mag jy nie ‘n kunstenaar se salaris betaal of sy CD uitreik nie.
- mag jy nie ‘n kunstenaar se dagboek hou nie.
>> Die video's wat genomineer is, is deur die MK paneel bepaal. >> Slegs video's wat uitgereik is tussen Oktober 2006 en Oktober 2007 is in ag geneem. >> Die stemmery vir die MK Awards vind plaas tussen 15 Desember 2007 en 15 Februarie 2008. >> Op Maandag 10 Maart 2008, om 20:00, sal die toekennings gemaak word.