Oops!

It appears that you don't have Flash Player installed.

Glam Guru Wenke
Eksklusiewe video met die week se wenke. Hannon maak almal mooi.
Average Rating: 3/5
Comments
H BOSHOFF said: 13:39 - 11 Jun 08
H BOSHOFF
HANNON EK DINK JY IS OULIK SONDER OM SO BAIE VOL HOUDING TE WEES. EK HOU VAN JOU RAAD EN IDEES, MAAR EK WEET NIE SO LEKKER VAN DIE BLINK KLERE OF BYKOMSTIGHEDE NIE. JA EK WEET DIT IS MODE MAAR DIE MEESTE VROUENS WAT JULLE OORDOEN IS GEWONE MENSE EN EK WED JOU HULLE GAAN DIT NIE WEER DRA OF IETS SOORTSGELYK KOOP NIE. DIT IS VIR MY TE DRASTIESE VERANDERING KYK BIETJIE NA KANAAL 183 HOW DO I LOOK. REALISTIESE KLERE. VERDER HOU EK VAN HOE JULLE GRIMERING DOEN EN WIL JY NIE RAAD GEE AS JY JOU HAR
Rakkertjie said: 16:26 - 30 May 10
Rakkertjie
Hi H Boshoff, nee ek stem nie met jou saam nie. Die idee van die oormaaksessie is juis om drastiese verandering teweeg te bring.Ek was een van Glamguru 4 se deelnemers en die eindresultate was eenvoudig ongelooflik.
Rakkertjie said: 16:26 - 30 May 10
Rakkertjie
Hi H Boshoff, nee ek stem nie met jou saam nie. Die idee van die oormaaksessie is juis om drastiese verandering teweeg te bring.Ek was een van Glamguru 4 se deelnemers en die eindresultate was eenvoudig ongelooflik.

Want to comment?
Username:
Password:
Not yet registered?

Click here, it’s free!
593Here
Glam Guru: 27 Aug
Play this video Glam Guru: 27 Aug 0/5
(Deel 1) Die tema is 'Maak my jonger'. Ina Wessels en Alet Maritz kul die tyd met hul jonger voorkoms.
Glam Guru: 27 Aug
Play this video Glam Guru: 27 Aug 5/5
(Deel 2) Nou lyk die vlees so jonk soos die gees voel!
Glam Guru: Wenke
Play this video Glam Guru: Wenke 0/5
As jy ‘n figuur soos Alet het, volg Hannon se wenke vir watter klere by jou sal pas.
Glam Guru: Wenke
Play this video Glam Guru: Wenke 0/5
Gebruik jou lipstiffie om die perfekte kleur blos te skep!
Glam Guru: Wenke
Play this video Glam Guru: Wenke 0/5
Grys hare is moeiliker hanteerbaar as jonger hare, maar ons wys jou wat om daarmee te maak!
Glam Guru: 20 Aug
Play this video Glam Guru: 20 Aug 0/5
(Deel 1) Die tema is 'Girl's night out'. Die twee beste vriendinne wil 'n bietjie die dorp gaan rooi verf!
Glam Guru: 20 Aug
Play this video Glam Guru: 20 Aug 0/5
(Deel 2) Beste vriendinne en kollegas, Tokkie en Amelia, word opgetof om asems weg te slaan vir hulle aandjie uit.
Glam Guru: Wenke
Play this video Glam Guru: Wenke 0/5
Hannon gee wonderlike raad vir vroue wat ‘n uurglasfiguur het.